Geagte Lesers
Hoop dat die naweek n rustige een was. Ek wil julle graag in kennis stel en die volgende inligting met julle deel.
Daar is sowat 150 kaartjies oor so as julle nog nie gekoop het nie moet julle vinnig spring.
In die week (Woensdag) sal daar n DVD aan wees, wat beteken dat die leerder reeds om 16:00 by die skool moet wees sodat ons n DVD kan opneem van die revue. Die leerders sal weer om 19:00 klaar wees.
Die revue is nou in sy finale stadium en daarom versoek ek dat alle leerders asb op tyd sal wees en die volgende twee oefeninge van die kwartaal sal bywoon. ( Maandag aand en Woensdag )
Na die kort vakansie sal die leerders begin met die optredes. Daar sal dus dan geen buitemuurs wees of huiswerk aan die leerders gegee word nie.
Baie dankie vir al die positiewe terugvoer en samewerking.\
Laerskool Louw Geldenhuys Revue
Sunday, 16 September 2012
Thursday, 13 September 2012
Aand oefening
Geagte lesers
Daar sal verskeie aand oefeninge wees vir die leerders. Die oefeninge sal van 16:30 - 19:00 wees.
Dit sal Maandae en Woensdae aande plaasvind.
Ons versoek dat as daar probleme is dat julle asb die skool sal kontak en dit opklaar.
Dankie vir u samewerking.

Reëls
Geagte Ouers / Voogde
Graag wil ons aan julle die volgende versoeke rig om die oefeninge van die revue n sukses te maak.
Die leerders moet reeds om 16:30 by die skool wees sodat die oefening reeds om 16:45 kan begin.
Die leerders word in verskei klasse verdeel.
Ons sal die hekke om 16:35 sluit en daarom moet al die ouers teen daai tyd buite die terrein wees. Ons sal weer die hekke om 18:45 oop maak sodat die ouers op die rugbyveld kan parkeer. Ons versoek egter dat geen ouer die leerders by die klasse kom afhaal nie. Daar sal 19:00 n klok ly en die kinders sal dan kan verdaag, die kinders sal in die saal wag en julle kan hulle daar kry.
Byvoorbaat Dankie

Tye en Pryse
Onder aan sal julle die tye van die vertonings asook die prys wat jy per kaartjie betaal sien.
Dankie vir julle ondersteuning tot dusver.
Middag vertoning : 15:00 - 17:00
Kaartjie pryse: R50 vir volwassene
R30 vir kinders
Aand vertoning : 19:00 - 21:00
Kaartjie pryse: R80 vir volwassene
R50 vir kinders
Gala vertoning : 18:00 - 20:00
Kaartjie pryse: R150 Kinders onder 10 word nie die aand toegelaat nie.
Louwtjie Groete

REVUE DATUMS
Hallo aan al die lesers, graag maak ek die revue vertonings se datums aan julle bekend:
11 OKTOBER (aand vertoning)
12 OKTOBER (gala aand)
13 OKTOBER (aand vertoning)
16 OKTOBER (aand vertoning)
17 OKTOBER (middag vertoning)
18 OKTOBER (aand vertoning)
19 OKTOBER (aand vertoning)
Baie dankie, hoop dat u so gou as moontlik die kaartjies sal koop.

Tuesday, 28 August 2012
Verwelkoming
Welkom by Laerskool Louw Geldenhuys Revue. Ek hoop van harte dat elkeen van julle wat hier kommentaar gaan lewer dit op so n vlak sal hou dat dit geen skade aan geen party, persoon of organisasie sal he.
Op hierdie blog sal ek julle op hoogte hou oor die oefen tye, inligting en sal foto's van die vordering op sit. Onthou dit wat agter die skerms gebeur is tog n geheim om nie die Glansaand te bedef nie.
Daarom is dit belangrik dat julle die vertonings sal kom kyk om die eindproduk te sien.
Dankie vir u samewerking om dit n sukses te maak.
Groete
PR Strauss

Subscribe to:
Posts (Atom)