Thursday, 13 September 2012

Reëls

Geagte Ouers / Voogde

Graag wil ons aan julle die volgende versoeke rig om die oefeninge van die revue n sukses te maak.
Die leerders moet reeds om 16:30 by die skool wees sodat die oefening reeds om 16:45 kan begin.
Die leerders word in verskei klasse verdeel.
Ons sal die hekke om 16:35 sluit en daarom moet al die ouers teen daai tyd buite die terrein wees. Ons sal weer die hekke om 18:45 oop maak sodat die ouers op die rugbyveld kan parkeer. Ons versoek egter dat geen ouer die leerders by die klasse kom afhaal nie. Daar sal 19:00 n klok ly en die kinders sal dan kan verdaag, die kinders sal in die saal wag en julle kan hulle daar kry.

Byvoorbaat Dankie

No comments:

Post a Comment