Thursday, 13 September 2012

Aand oefening

Geagte lesers
Daar sal verskeie aand oefeninge wees vir die leerders. Die oefeninge sal van 16:30 - 19:00 wees.
Dit sal Maandae en Woensdae aande plaasvind.

Ons versoek dat as daar probleme is dat julle asb die skool sal kontak en dit opklaar.

Dankie vir u samewerking.

No comments:

Post a Comment