Tuesday, 28 August 2012

Verwelkoming

Welkom by Laerskool Louw Geldenhuys Revue. Ek hoop van harte dat elkeen van julle wat hier kommentaar gaan lewer dit op so n vlak sal hou dat dit geen skade aan geen party, persoon of organisasie sal he.
Op hierdie blog sal ek julle op hoogte hou oor die oefen tye, inligting en sal foto's van die vordering op sit. Onthou dit wat agter die skerms gebeur is tog n geheim om nie die Glansaand te bedef nie.

Daarom is dit belangrik dat julle die vertonings sal kom kyk om die eindproduk te sien.
Dankie vir u samewerking om dit n sukses te maak.

Groete
PR Strauss

No comments:

Post a Comment